42 Die kinders van die poortwagters: Die kinders van Sallum,+ die kinders van Ater,+ die kinders van Talmon,+ die kinders van Akkub,+ die kinders van Hatiʹta,+ die kinders van Sobai: almal saam honderd-nege-en-dertig.
45 Die poortwagters:+ Die kinders van Sallum,+ die kinders van Ater, die kinders van Talmon,+ die kinders van Akkub,+ die kinders van Hatiʹta, die kinders van Sobai:+ honderd-agt-en-dertig.