-
2 Kronieke 7:6Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
-
-
6 En die priesters+ het op hulle diensposte gestaan, asook die Leviete+ met die instrumente vir sang+ tot Jehovah, wat koning Dawid+ gemaak het om Jehovah te dank, “want sy liefderyke goedhartigheid is tot onbepaalde tyd”, wanneer Dawid deur hulle hand lof gebring het; en voor hulle het die priesters hard op die trompette geblaas,+ terwyl al die Israeliete gestaan het.
-