Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 2 Kronieke 33:14
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 14 En hierna het hy ’n buitemuur+ vir die Stad van Dawid+ gebou, wes van Gihon+ in die stroomvallei en tot by die Vispoort,+ en hy het dit na Ofel+ laat omloop en dit baie hoog gemaak. Verder het hy hoofde van die krygsmag in al die versterkte stede in Juda geplaas.+

  • Nehemia 3:3
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 3 En die Vispoort+ is deur die seuns van Hasseʹnaä gebou; hulle het dit met balke gebou+ en toe sy deure,+ sy sluitbalke en sy grendels+ ingesit.

  • Sefanja 1:10
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 10 En op dié dag”, is die woord van Jehovah, “sal daar die geluid wees van ’n geskreeu van die Vispoort+ af en ’n geweeklaag van die tweede stadsdeel+ af en ’n groot gekraak van die heuwels+ af.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel