22 Dié wat as poortwagters by die drumpels uitgesoek is, was altesaam tweehonderd-en-twaalf. Hulle was in hulle nedersettings+ volgens hulle inskrywing in die geslagsregister.+ Dawid+ en die siener+ Samuel het hulle in hulle vertrouensposisie+ bevestig.