Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Deuteronomium 31:11
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 11 wanneer die hele Israel kom om die aangesig van Jehovah+ jou God te sien op die plek wat hy sal uitkies,+ moet jy hierdie wet voor die hele Israel, ten aanhore van hulle, lees.+

  • Nehemia 8:2
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 2 Daarop het die priester+ Esra op die eerste dag van die sewende maand+ die wet gebring voor die gemeente+ van manne sowel as vroue en almal wat genoeg begrip gehad het om te luister.+

  • Lukas 4:16
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 16 En hy het in Naʹsaret+ gekom, waar hy grootgemaak is; en volgens sy gewoonte op die sabbatdag het hy in die sinagoge ingegaan,+ en hy het opgestaan om te lees.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel