Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Numeri 22:5
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 5 Hy het toe boodskappers gestuur na Biʹleam,+ die seun van Beor, in Petor,+ wat by die Rivier+ van die land van die kinders van sy volk lê, om hom te roep en te sê: “Kyk! ’n Volk het uit Egipte gekom. Kyk! Hulle het die aarde oordek so ver as wat ’n mens kan sien,+ en hulle woon reg teenoor my.

  • Josua 24:9
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 9 Toe het Balak, die seun van Sippor,+ die koning van Moab, opgestaan en teen Israel geveg.+ En hy het gestuur en Biʹleam, die seun van Beor, laat roep om ’n vloek oor julle uit te spreek.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel