Numeri 18:27 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 27 En dit moet julle as julle bydrae toegereken word, soos die graan van die dorsvloer+ en soos die volle opbrengs van die wyn- of oliepers. Numeri 18:30 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 30 “En jy moet vir hulle sê: ‘Wanneer julle die beste daarvan bydra,+ dan sal dit die Leviete beslis toegereken word as die opbrengs van die dorsvloer en as die opbrengs van die wyn- of oliepers.
27 En dit moet julle as julle bydrae toegereken word, soos die graan van die dorsvloer+ en soos die volle opbrengs van die wyn- of oliepers.
30 “En jy moet vir hulle sê: ‘Wanneer julle die beste daarvan bydra,+ dan sal dit die Leviete beslis toegereken word as die opbrengs van die dorsvloer en as die opbrengs van die wyn- of oliepers.