Levitikus 27:30 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 30 “‘En al die tiendes+ van die land, van die saad van die land en die vrugte van die bome, behoort aan Jehovah. Dit is iets heiligs vir Jehovah. Numeri 18:21 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 21 “En kyk! aan die kinders van Levi het ek al die tiendes+ in Israel as ’n erfdeel gegee as beloning vir hulle diens wat hulle verrig, die diens van die tent van samekoms.
30 “‘En al die tiendes+ van die land, van die saad van die land en die vrugte van die bome, behoort aan Jehovah. Dit is iets heiligs vir Jehovah.
21 “En kyk! aan die kinders van Levi het ek al die tiendes+ in Israel as ’n erfdeel gegee as beloning vir hulle diens wat hulle verrig, die diens van die tent van samekoms.