Psalm 15:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 15 O Jehovah, wie sal ’n gas in u tent wees?+Wie sal op u heilige berg woon?+ Lukas 12:42 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 42 En die Here het gesê: “Wie is werklik die getroue bestuurder,+ die verstandige,+ wat sy heer oor sy liggaam van bediendes sal aanstel om hulle op die regte tyd hulle deel van die voedsel te bly gee?+ 1 Korintiërs 4:2 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 2 Verder, wat in hierdie geval van bestuurders+ verwag word, is dat ’n man getrou bevind word.+
42 En die Here het gesê: “Wie is werklik die getroue bestuurder,+ die verstandige,+ wat sy heer oor sy liggaam van bediendes sal aanstel om hulle op die regte tyd hulle deel van die voedsel te bly gee?+