Matteus 6:20 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 20 Gaar eerder vir julle skatte in die hemel+ op, waar nie mot of roes verteer nie+ en waar diewe nie inbreek en steel nie. Hebreërs 6:10 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 10 Want God is nie onregverdig sodat hy julle werk sal vergeet en die liefde wat julle vir sy naam getoon het+ deurdat julle die heiliges gedien het+ en nog dien nie.
20 Gaar eerder vir julle skatte in die hemel+ op, waar nie mot of roes verteer nie+ en waar diewe nie inbreek en steel nie.
10 Want God is nie onregverdig sodat hy julle werk sal vergeet en die liefde wat julle vir sy naam getoon het+ deurdat julle die heiliges gedien het+ en nog dien nie.