Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Psalm 75:7
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  7 Want God is die regter.+

      Hy verneder die een en verhef die ander.+

  • Jesaja 14:27
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 27 Want Jehovah van die leërs het dit besluit,+ en wie kan dit verbreek?+ En sý hand is uitgesteek, en wie kan dit afwend?+

  • Jesaja 49:23
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 23 En konings sal vir jou oppassers word,+ en hulle vorstinne versorgsters vir jou. Met die gesig na die aarde sal hulle hulle voor jou neerbuig,+ en die stof van jou voete sal hulle oplek;+ en jy sal moet weet dat ek Jehovah is, oor wie dié wat op my hoop, nie beskaamd sal staan nie.”+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel