Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Psalm 27:3
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  3 Al sou ’n leërkamp teen my tent opslaan,+

      Sal my hart nie vrees nie.+

      Al sou oorlog teen my losbreek,+

      Sal ek selfs dan vertrou.+

  • Psalm 139:21
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 21 Haat ek nie dié wat u intens haat nie, o Jehovah,+

      En het ek nie ’n weersin in dié wat teen u in opstand kom nie?+

  • Psalm 139:22
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 22 Ek haat hulle met ’n volkome haat.+

      Hulle het vir my regte vyande geword.+

  • Matteus 10:28
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 28 En moenie bevrees word+ vir dié wat die liggaam doodmaak, maar die siel nie kan doodmaak nie; maar vrees hom+ eerder wat siel sowel as liggaam in Gehenʹna+ kan vernietig.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel