Genesis 2:7 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 7 En Jehovah God het die mens uit stof+ van die aarde+ begin vorm en in sy neusgate die asem van die lewe geblaas,+ en die mens het ’n lewende siel geword.+ 1 Korintiërs 15:45 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 45 So staan daar ook geskrywe: “Die eerste mens, Adam, het ’n lewende siel geword.”+ Die laaste Adam het ’n lewegewende+ gees+ geword.
7 En Jehovah God het die mens uit stof+ van die aarde+ begin vorm en in sy neusgate die asem van die lewe geblaas,+ en die mens het ’n lewende siel geword.+
45 So staan daar ook geskrywe: “Die eerste mens, Adam, het ’n lewende siel geword.”+ Die laaste Adam het ’n lewegewende+ gees+ geword.