Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Esra 8:36
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 36 Toe het ons die wette+ van die koning aan die satrape+ van die koning en die goewerneurs+ anderkant die Rivier+ gegee, en hulle het hulp verleen aan die volk+ en aan die huis van die ware God.

  • Ester 9:3
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 3 En al die vorste+ van die regsgebiede en die satrape+ en die goewerneurs en dié wat die sake+ van die koning behartig het, het die Jode gehelp, want vrees+ vir Morʹdegai het op hulle geval.

  • Daniël 6:1
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 6 Dariʹus het dit goedgevind, en hy het oor die koninkryk honderd-en-twintig satrape aangestel, wat oor die hele koninkryk sou wees;+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel