Psalm 37:14 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 14 Die goddeloses het ’n swaard getrek en het hulle boog gespan+Om die geteisterde en arme te laat val,+Om dié dood te maak wat regskape is in hulle weg.+ Psalm 68:2 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 2 Mag u hulle verdryf soos rook verdryf word;+Soos was weens die vuur smelt,+Laat die goddeloses so voor God vergaan.+
14 Die goddeloses het ’n swaard getrek en het hulle boog gespan+Om die geteisterde en arme te laat val,+Om dié dood te maak wat regskape is in hulle weg.+
2 Mag u hulle verdryf soos rook verdryf word;+Soos was weens die vuur smelt,+Laat die goddeloses so voor God vergaan.+