42 Daarop het Farao sy seëlring+ van sy hand afgehaal en dit aan Josef se hand gesit en hom klere van fyn linne laat aantrek en ’n goue ketting om sy nek gehang.+
8 laat hulle koninklike klere+ bring waarmee die koning hom klee en ’n perd waarop die koning ry+ en op die kop waarvan die koninklike hooftooisel gesit is.