Ester 3:7 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 7 In die eerste maand,+ dit is die maand Nisan, in die twaalfde jaar+ van koning Ahasʹveros, het iemand die Pur,+ dit is die Lot,+ voor Haman gewerp, van dag tot dag en van maand tot maand, tot die twaalfde, dit is die maand Adar.+ Ester 8:12 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 12 op die een dag+ in al die regsgebiede van koning Ahasʹveros, op die dertiende dag+ van die twaalfde maand, dit is die maand Adar.+
7 In die eerste maand,+ dit is die maand Nisan, in die twaalfde jaar+ van koning Ahasʹveros, het iemand die Pur,+ dit is die Lot,+ voor Haman gewerp, van dag tot dag en van maand tot maand, tot die twaalfde, dit is die maand Adar.+
12 op die een dag+ in al die regsgebiede van koning Ahasʹveros, op die dertiende dag+ van die twaalfde maand, dit is die maand Adar.+