Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Psalm 18:34
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 34 Hy leer my hande om oorlog te voer,+

      En my arms het ’n koperboog gespan.+

  • Psalm 18:47
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 47 Die ware God is die Een wat my die wraak gee;+

      En hy onderwerp die volke onder my.+

  • Miga 5:8
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 8 En die oorblywendes van Jakob sal onder die nasies, tussen baie volke, soos ’n leeu onder die diere van ’n woud word, soos ’n jong maanhaarleeu onder troppe skape, wat, wanneer hy deurtrek, beslis vertrap sowel as verskeur;+ en daar is geen verlosser nie.

  • 2 Tessalonisense 1:6
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 6 Hierby word in aanmerking geneem dat dit regverdig is van God om verdrukking te vergeld aan dié wat vir julle verdrukking veroorsaak,+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel