Ester 3:14 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 14 ’n Afskrif van die geskrif wat in al die verskillende regsgebiede+ as wet uitgevaardig+ moes word, is aan al die volke openbaar gemaak, sodat hulle hulle vir dié dag gereed kon maak.
14 ’n Afskrif van die geskrif wat in al die verskillende regsgebiede+ as wet uitgevaardig+ moes word, is aan al die volke openbaar gemaak, sodat hulle hulle vir dié dag gereed kon maak.