Romeine 7:2 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 2 ’n Getroude vrou is byvoorbeeld deur die wet aan haar man gebind terwyl hy lewe; maar as haar man sterf, is sy onthef van die wet van haar man.+ Efesiërs 5:23 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 23 want ’n man is die hoof van sy vrou,+ soos die Christus ook die hoof van die gemeente is,+ hy as redder van hierdie liggaam.
2 ’n Getroude vrou is byvoorbeeld deur die wet aan haar man gebind terwyl hy lewe; maar as haar man sterf, is sy onthef van die wet van haar man.+
23 want ’n man is die hoof van sy vrou,+ soos die Christus ook die hoof van die gemeente is,+ hy as redder van hierdie liggaam.