1 Konings 1:3 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 3 En hulle het in die hele gebied van Israel ’n pragtige meisie gesoek en uiteindelik Abiʹsag,+ die Sunammiet,+ gevind en haar toe na die koning gebring.
3 En hulle het in die hele gebied van Israel ’n pragtige meisie gesoek en uiteindelik Abiʹsag,+ die Sunammiet,+ gevind en haar toe na die koning gebring.