21 Dan moet al die manne van sy stad hom met klippe gooi, en hy moet sterf. So moet jy die kwaad uit jou midde wegruim, en die hele Israel sal dit hoor en inderdaad bang word.+
13 Daarop het Ester gesê: “As die koning dit goedvind,+ laat dit ook môre aan die Jode wat in Susan is, toegestaan word om te doen volgens die wet van vandag;+ en laat die tien seuns van Haman aan die paal gehang word.”+