Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Genesis 1:1
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 1 In die begin+ het God+ die hemel en die aarde+ geskep.+

  • Nehemia 9:6
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 6 “U alleen is Jehovah;+ u het die hemel gemaak,+ ja, die hemel der hemele, en sy hele leër,+ die aarde+ en alles wat daarop is,+ die seë+ en alles wat daarin is;+ en u hou dit alles in die lewe; en die leër+ van die hemel buig hulle voor u neer.

  • Psalm 104:5
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  5 Hy het die aarde op sy vaste plekke gegrondves;+

      Tot onbepaalde tyd of tot in ewigheid sal niks dit laat wankel nie.+

  • Psalm 136:6
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  6 Die Een wat die aarde bo die waters uitgesprei het:+

      Want sy liefderyke goedhartigheid is tot onbepaalde tyd;+

  • Spreuke 8:29
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 29 toe hy vir die see sy verordening gestel het, dat die waters nie sy bevel sou oorskry nie,+ toe hy die fondamente van die aarde verorden het,+

  • Hebreërs 1:10
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 10 En: “U, o Here, het aan die begin die fondamente van die aarde gelê, en die hemele is die werke van u hande.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel