Eksodus 10:21 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 21 Jehovah het toe vir Moses gesê: “Steek jou hand na die hemel uit,+ sodat duisternis oor Egipteland kom en die duisternis gevoel kan word.” Job 33:30 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 30 Om sy siel weg te keer van die kuil af,+Sodat hy verlig kan word met die lig van die lewendes.+
21 Jehovah het toe vir Moses gesê: “Steek jou hand na die hemel uit,+ sodat duisternis oor Egipteland kom en die duisternis gevoel kan word.”