Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Numeri 23:22
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 22 God lei hulle uit Egipte uit.+

      Hy het ’n vinnige gang soos dié van ’n wilde bul.+

  • Deuteronomium 33:17
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 17 Soos die eersgeborene van ’n bul is sy prag,+

      En sy horings is die horings van ’n wilde bul.+

      Daarmee sal hy volke stoot,+

      Almal saam tot aan die eindes van die aarde,

      En dit is die tienduisende van Eʹfraim,+

      En dit is die duisende van Manasʹse.”

  • Psalm 29:6
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  6 En hy laat hulle rondhuppel soos ’n kalf,+

      Die Liʹbanon en Sirjon+ soos die seuns van wilde bulle.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel