Psalm 135:6 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 6 Alles wat dit Jehovah behaag het om te doen, het hy gedoen+In die hemel en op die aarde, in die seë en al die waterdieptes.+ Jesaja 55:11 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 11 so sal my woord wees wat uit my mond uitgaan.+ Dit sal nie sonder resultate na my toe terugkeer nie,+ maar dit sal beslis doen wat my behaag+ en sal beslis sukses behaal in alles waarvoor ek dit gestuur het.+
6 Alles wat dit Jehovah behaag het om te doen, het hy gedoen+In die hemel en op die aarde, in die seë en al die waterdieptes.+
11 so sal my woord wees wat uit my mond uitgaan.+ Dit sal nie sonder resultate na my toe terugkeer nie,+ maar dit sal beslis doen wat my behaag+ en sal beslis sukses behaal in alles waarvoor ek dit gestuur het.+