-
Job 31:21Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
-
-
21 As ek my hand heen en weer beweeg het teen die vaderlose seun,+
Wanneer ek gesien het dat my hulp in die poort nodig is,+
-
Maleagi 3:5Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
-
-
5 “En ek sal nader kom na julle toe vir die oordeel,+ en ek sal ’n haastige getuie word+ teen die towenaars+ en teen die egbrekers+ en teen dié wat vals sweer+ en teen dié wat bedrieglik handel met die loon van ’n loonarbeider,+ met die weduwee+ en met die vaderlose seun,+ en dié wat die inwonende vreemdeling wegwys,+ terwyl hulle my nie gevrees het nie”,+ het Jehovah van die leërs gesê.
-
-
-