Genesis 37:28 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 28 En manne, Midianitiese koopmanne,+ het verbygekom. Hulle het Josef derhalwe uit die waterput opgetrek en uitgelig+ en Josef toe aan die Ismaeliete vir twintig silwerstukke verkoop.+ Hulle het Josef uiteindelik na Egipte gebring.
28 En manne, Midianitiese koopmanne,+ het verbygekom. Hulle het Josef derhalwe uit die waterput opgetrek en uitgelig+ en Josef toe aan die Ismaeliete vir twintig silwerstukke verkoop.+ Hulle het Josef uiteindelik na Egipte gebring.