Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Genesis 6:9
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 9 Dit is die geskiedenis van Noag.

      Noag was ’n regverdige man.+ Hy was onberispelik onder sy tydgenote. Noag het met die ware God gewandel.+

  • Psalm 37:37
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 37 Gee ag op die onberispelike en kyk na die regskapene,+

      Want die toekoms van dié man sal vreedsaam wees.+

  • Johannes 1:47
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 47 Jesus het Nataʹnael na hom toe sien kom en van hom gesê: “Kyk, gewis ’n Israeliet in wie daar geen bedrog is nie.”+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel