Psalm 84:11 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 11 Want Jehovah God is ’n son+ en ’n skild;+Hy gee guns en heerlikheid.+Jehovah sal niks goeds terughou van dié wat in onberispelikheid wandel nie.+ Hebreërs 4:13 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 13 En daar is nie ’n skepping wat nie vir sy oë sigbaar is nie,+ maar alles lê naak en oop en bloot voor die oë van hom aan wie ons rekenskap moet gee.+
11 Want Jehovah God is ’n son+ en ’n skild;+Hy gee guns en heerlikheid.+Jehovah sal niks goeds terughou van dié wat in onberispelikheid wandel nie.+
13 En daar is nie ’n skepping wat nie vir sy oë sigbaar is nie,+ maar alles lê naak en oop en bloot voor die oë van hom aan wie ons rekenskap moet gee.+