Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Job 16:10
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 10 Hulle het hulle mond teen my wyd oopgemaak,+

      Met smaad het hulle my op die wange geslaan,

      In groot getalle span hulle teen my saam.+

  • Job 17:2
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  2 Daar word beslis met my gespot,+

      En op hulle opstandige gedrag rus my oog.

  • Job 30:1
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 30 “En nou het hulle my uitgelag,+

      Dié wat jonger in dae is as ek,+

      Wie se vaders ek nie

      By die honde van my kudde sou gesit het nie.

  • Psalm 22:7
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  7 Wat almal betref wat my sien, hulle bespot my;+

      Hulle bly hulle mond wyd oopmaak, hulle bly hulle kop skud:+

  • Hebreërs 11:36
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 36 Ja, ander het hulle beproewing deur bespottinge en geselinge gekry, selfs meer as dit, deur boeie+ en gevangenisse.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel