14 daarom, hier is ek, die Een wat weer wonderbaarlik met hierdie volk sal handel,+ op ’n wonderbare wyse en met iets wonderbaarliks; en die wysheid van hulle wyses sal vergaan, en die verstand van hulle verstandiges sal wegskuil.”+
25 Ek verydel die tekens van leë praatjiesmakers, en dit is Ek wat waarsêers waansinnig laat optree;+ wat wyses agteruit laat wyk en wat selfs hulle kennis in dwaasheid verander;+