Psalm 10:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 10 Waarom, o Jehovah, bly u ver weg staan?+Waarom hou u u verborge in tye van benoudheid?+ Psalm 13:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 13 Hoe lank, o Jehovah, sal u my vergeet?+ Vir ewig?+Hoe lank sal u u aangesig vir my verberg?+ Psalm 44:24 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 24 Waarom verberg u u aangesig?Waarom vergeet u ons ellende en ons verdrukking?+