Genesis 5:3 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 3 En Adam het honderd-en-dertig jaar gelewe en toe die vader geword van ’n seun na sy gelykenis, na sy beeld, en hom Set+ genoem. Psalm 51:5 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 5 Kyk! In ongeregtigheid is ek met geboortepyne voortgebring,+En in sonde het my moeder my ontvang.+ Johannes 3:6 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 6 Wat uit die vlees gebore is, is vlees, en wat uit die gees gebore is, is gees.+ Romeine 5:12 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 12 Daarom, net soos deur een mens+ die sonde in die wêreld ingekom het en die dood+ deur die sonde en die dood só tot alle mense deurgedring het omdat hulle almal gesondig het+—.
3 En Adam het honderd-en-dertig jaar gelewe en toe die vader geword van ’n seun na sy gelykenis, na sy beeld, en hom Set+ genoem.
12 Daarom, net soos deur een mens+ die sonde in die wêreld ingekom het en die dood+ deur die sonde en die dood só tot alle mense deurgedring het omdat hulle almal gesondig het+—.