Psalm 39:4 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 4 “Maak aan my, o Jehovah, my einde bekend,+En die maat van my dae—wat dit is,+Sodat ek kan weet hoe verganklik ek is.+ Lukas 12:20 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 20 Maar God het vir hom gesê: ‘Onredelike mens, vannag eis hulle jou siel van jou op.+ Wie gaan dan die dinge kry wat jy opgegaar het?’+
4 “Maak aan my, o Jehovah, my einde bekend,+En die maat van my dae—wat dit is,+Sodat ek kan weet hoe verganklik ek is.+
20 Maar God het vir hom gesê: ‘Onredelike mens, vannag eis hulle jou siel van jou op.+ Wie gaan dan die dinge kry wat jy opgegaar het?’+