Lukas 23:42 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 42 En hy het verder gesê: “Jesus, dink aan my wanneer u in u koninkryk kom.”+ Hebreërs 11:35 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 35 Vroue het hulle dooies deur opstanding ontvang;+ maar ander manne is gemartel omdat hulle nie bevryding deur die een of ander losprys wou aanvaar nie, sodat hulle ’n beter opstanding kon verkry.
35 Vroue het hulle dooies deur opstanding ontvang;+ maar ander manne is gemartel omdat hulle nie bevryding deur die een of ander losprys wou aanvaar nie, sodat hulle ’n beter opstanding kon verkry.