1 Konings 22:20 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 20 En Jehovah het gesê: ‘Wie sal Agab mislei, sodat hy optrek en by Raʹmot-Giʹlead val?’ En die een het dít gesê terwyl die ander dát gesê het.+ Spreuke 8:30 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 30 toe het ek ’n meesterwerker naas hom geword,+ en ek het die een geword vir wie hy dag na dag besonder lief was,+ terwyl ek die hele tyd voor hom verheug was,+ Amos 3:7 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 7 Want die Soewereine Heer Jehovah sal niks doen tensy hy sy vertroulike saak aan sy knegte, die profete, geopenbaar het nie.+
20 En Jehovah het gesê: ‘Wie sal Agab mislei, sodat hy optrek en by Raʹmot-Giʹlead val?’ En die een het dít gesê terwyl die ander dát gesê het.+
30 toe het ek ’n meesterwerker naas hom geword,+ en ek het die een geword vir wie hy dag na dag besonder lief was,+ terwyl ek die hele tyd voor hom verheug was,+
7 Want die Soewereine Heer Jehovah sal niks doen tensy hy sy vertroulike saak aan sy knegte, die profete, geopenbaar het nie.+