Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Job 1:12
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 12 Daarop het Jehovah vir Satan gesê: “Kyk! Alles wat hy het, is in jou hand. Net teen hom self moet jy nie jou hand uitsteek nie!” Toe het Satan van die aangesig van Jehovah af weggegaan.+

  • Job 1:17
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 17 Terwyl dié een nog gepraat het, het ’n ander een gekom en gesê: “Die Galdeërs+ het drie afdelings gevorm en op die kamele afgestorm en hulle weggeneem, en hulle het die dienaars met die skerpte van die swaard verslaan; en ek het ontvlug, net ek alleen, om dit vir u te vertel.”

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel