Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Job 30:30
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 30 My vel het swart geword+ en van my afgeval,

      En my gebeente het warm geword van droogheid.

  • Job 33:21
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 21 Sy vlees teer weg en verdwyn uit die gesig,

      En sy gebeente, wat nie sigbaar was nie, word beslis ontbloot.

  • Psalm 102:5
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  5 Weens die geluid van my gesug+

      Het my gebeente aan my vlees gekleef.+

  • Klaagliedere 4:8
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  8 Hulle voorkoms het donkerder as swartheid geword. Hulle is nie in die strate herken nie.+

      Hulle vel het op hulle gebeente verskrompel.+ Dit het so droog soos ’n boom geword.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel