Genesis 6:9 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 9 Dit is die geskiedenis van Noag. Noag was ’n regverdige man.+ Hy was onberispelik onder sy tydgenote. Noag het met die ware God gewandel.+
9 Dit is die geskiedenis van Noag. Noag was ’n regverdige man.+ Hy was onberispelik onder sy tydgenote. Noag het met die ware God gewandel.+