Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Jesaja 40:23
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 23 die Een wat hoë amptenare tot niks maak, wat die regters van die aarde tot ’n blote onwerklikheid gemaak het.+

  • 2 Petrus 2:4
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 4 Waarlik, as God hom nie daarvan weerhou het om die engele+ te straf wat gesondig het nie, maar hulle, deur hulle in Tarʹtarus+ te werp, aan kuile van dik duisternis oorgelewer het om vir die oordeel bewaar te word;+

  • Judas 9
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 9 Maar toe Miʹgael,+ die aartsengel,+ met die Duiwel ’n geskil gehad+ en oor Moses se liggaam getwis het,+ het hy nie met smadende woorde+ ’n oordeel oor hom durf uitspreek nie, maar gesê: “Mag Jehovah jou bestraf.”+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel