Spreuke 16:4 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 4 Alles het Jehovah vir sy voorneme gemaak,+ ja, selfs die goddelose vir die kwade dag.+ 2 Petrus 2:9 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 9 dan weet Jehovah hoe om mense van godvrugtige toegewydheid uit beproewing te verlos,+ maar om onregverdige mense te bewaar vir die dag van die oordeel om uitgeroei te word,+
9 dan weet Jehovah hoe om mense van godvrugtige toegewydheid uit beproewing te verlos,+ maar om onregverdige mense te bewaar vir die dag van die oordeel om uitgeroei te word,+