Psalm 116:14 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 14 My geloftes sal ek aan Jehovah betaal,+Ja, voor sy hele volk. Prediker 5:4 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 4 Wanneer jy ’n gelofte aan God doen, moet jy nie aarsel om dit te betaal nie,+ want daar is geen behae in die sotte nie.+ Wat jy plegtig belowe, moet jy betaal.+
4 Wanneer jy ’n gelofte aan God doen, moet jy nie aarsel om dit te betaal nie,+ want daar is geen behae in die sotte nie.+ Wat jy plegtig belowe, moet jy betaal.+