Job 1:12 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 12 Daarop het Jehovah vir Satan gesê: “Kyk! Alles wat hy het, is in jou hand. Net teen hom self moet jy nie jou hand uitsteek nie!” Toe het Satan van die aangesig van Jehovah af weggegaan.+
12 Daarop het Jehovah vir Satan gesê: “Kyk! Alles wat hy het, is in jou hand. Net teen hom self moet jy nie jou hand uitsteek nie!” Toe het Satan van die aangesig van Jehovah af weggegaan.+