Psalm 25:14 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 14 Intimiteit met Jehovah behoort aan dié wat hom vrees,+Ook sy verbond, om dit aan hulle bekend te maak.+ Spreuke 3:32 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 32 Want die slinkse+ persoon is vir Jehovah verfoeilik,+ maar Sy intimiteit is met die regskapenes.+
14 Intimiteit met Jehovah behoort aan dié wat hom vrees,+Ook sy verbond, om dit aan hulle bekend te maak.+