18 “Jy moet vir jou regters+ en beamptes+ aanstel in al jou poorte wat Jehovah jou God jou gee volgens jou stamme, en hulle moet die volk met regverdige regspraak oordeel.
4Wat Boas betref, hy het na die poort+ opgegaan en daar gaan sit. En kyk! die terugkoper waarvan Boas melding gemaak het,+ het verbygegaan. Toe het hy gesê: “Draai tog uit, kom sit tog hier, So-en-so.” Hy het derhalwe uitgedraai en gaan sit.