Prediker 7:2 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 2 Dit is beter om na die huis van rou te gaan as om na die huis van feesmaaltye te gaan,+ want dit is die einde van die hele mensdom; en die lewende moet dit ter harte neem. 1 Tessalonisense 5:11 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 11 Hou dus aan om mekaar te vertroos en mekaar op te bou,+ net soos julle ook reeds doen.+
2 Dit is beter om na die huis van rou te gaan as om na die huis van feesmaaltye te gaan,+ want dit is die einde van die hele mensdom; en die lewende moet dit ter harte neem.