1 Samuel 2:3 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 3 Julle moenie so dikwels alte hoogmoedig praat nie,Laat niks onbeteueld uit julle mond uitgaan nie,+Want Jehovah is ’n God van kennis,+En deur hom word dade op juiste wyse getoets.+ Daniël 5:27 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 27 “TEKEL—u is op die weegskaal geweeg en te lig bevind.+
3 Julle moenie so dikwels alte hoogmoedig praat nie,Laat niks onbeteueld uit julle mond uitgaan nie,+Want Jehovah is ’n God van kennis,+En deur hom word dade op juiste wyse getoets.+