Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Genesis 3:8
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 8 Later het hulle die stem van Jehovah God gehoor, wat omstreeks die tyd van die dag wanneer daar ’n briesie waai, in die tuin gewandel het,+ en die mens en sy vrou het hulle tussen die bome van die tuin vir die aangesig van Jehovah God gaan verberg.+

  • Spreuke 28:13
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 13 Hy wat sy oortredings bedek, sal nie sukses behaal nie,+ maar hy wat dit bely en laat staan, sal barmhartigheid bewys word.+

  • Handelinge 5:8
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 8 Petrus het vir haar gesê: “Sê vir my, het julle twee die grond vir soveel verkoop?” Sy het gesê: “Ja, vir soveel.”

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel