Job 29:14 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 14 Met regverdigheid het ek my beklee, en dit het my beklee.+My geregtigheid was soos ’n moulose oorkleed—en ’n tulband. Spreuke 21:2 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 2 Elke weg van ’n man is reg in sy eie oë,+ maar Jehovah toets die harte.+
14 Met regverdigheid het ek my beklee, en dit het my beklee.+My geregtigheid was soos ’n moulose oorkleed—en ’n tulband.